Die Pienk Vere – Hoofstuk 3

Die afgelope week was ek een oggend baie vroeg wakker. Iets wat lank laas gebeur het. Ek voel verbasend goed en besluit om op te staan. Om te lĂȘ en wag vir die son om op te kom is tyd mors. Ek skuif agter my rekenaar in en besluit om kwotasies te begin kry vir … Continue reading Die Pienk Vere – Hoofstuk 3