Die Pienk Vere – Hoofstuk 1

Na my onlange onderonsie met tegnologie het die Here dit op my hart gelê om iets te doen. Ok eintlik VOOR die rekenaar onderonsie was dit alreeds op my hart gelê. Maar, voor die rekenaar episode was ek maar BAIE skepties oor die konsep wat Hy wil hê ek moet doen. Ek het dit met … Continue reading Die Pienk Vere – Hoofstuk 1