Die “crash”…..

Ek het die crash oorleef. Nie ‘n voertuig crash of vliegtuig crash nie. Nee. My rekenaar se crash. Ja jy lees korrek – die rekenaar. Ek weet eerlik waar nie wat klink beter in Afrikaans as net plein weg crash nie….vir die tweede keer in my lewe as ‘n besigheidseienaar gebeur so iets. Die eerste … Continue reading Die “crash”…..