Om te kan skryf en “blog”

Die Here het al lank dit op my hart gelĂȘ om hierdie inskrywing te maak. Op die Adorned kamp wat ek begin September bygewoon het, het ek met iemand gesels en soos wat ek praat, kom die woorde net uit oor hoe dit gebeur dat ek kan skryf. Vir diegene wat nie weet van die … Continue reading Om te kan skryf en “blog”