In die wolke

Handelinge 1:9-11 vertel ons hoe Jesus weg gegaan het van die aarde af en dat twee engele vir Sy dissiples vertel dat Hy weer net so gaan terug kom aarde toe. Wow, ek dink by myself HOE AMAZING is dit nie net nie? Soos wat Hy weg gegaan het, so gaan Hy terugkom. Ek het … Continue reading In die wolke