Verbintenis

Verbintenis. Lewenslange verbintenis. Die troumars begin speel (wat ek nie van hou nie by the way maar mee tevrede moes wees, want op wat anders loop mens in die kerk in?). Met blink oë agter ‘n sluier getooi, in wat ek dink ‘n stunning trourok is, probeer ek in die gang van die kerk afstap … Continue reading Verbintenis