Om 40 te wees

Die weke voor my 40ste verjaarsdag in April, was dit asof die Here vir my klem gelê het oor die nommer 40. Jy sien, 40 is in my opinie, in Bybelse terme, nogals groot en significant soos die Engelse sou sê. Soos wat die dae verby gaan is dit asof elke stuk wat ons lees … Continue reading Om 40 te wees