Die Naam….

Gisteraand na die idee my oorval om ‘n blad te stig neem ek die besluit om dit deur te voer. Onseker maak ek “Facebook” oop op my foon. Ek het net ander dag (3 jaar gelede) vir my besigheid ‘n blad geskep so dis maklik man. Ek sal die stappe onthou en tjoef tjaf ‘n … Continue reading Die Naam….