Welkom by my blad

Terwyl ek kos maak vanaand vir ons gesin, is dit asof die Here op my hart lĂȘ om IETS te doen om Sy woord te verkondig. Nie die gewone posts op my eie Facebook blad nie. IETS spesifieks om ‘n sekere groep mense aan te raak. ‘n Groep mense wat soms as vanselfsprekend aanvaar word.Met … Continue reading Welkom by my blad